Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gholfdag lei tot nuwe klaskamers
Twee skole in die Paarl pronk met nuwe klaskamers. Die nuwe voorafvervaardigde (pre-fab) geboue bied verdere bystand aan die organisasie Khula Development Group (KDG), wat kinders aanmoedig om op skool te bly.
-
-
Mbekweni resident warns about ‘dodgy’ architect
Nomaza Gexa of Mbekweni is R12 000 out of pocket after paying an alleged architect, Junaid Adams, for a building plan in 2021, never to hear from him again.
-
GOOD-party skors hul Drakenstein-leier, Peter de Villiers
Die GOOD-pary het Peter de Villiers summier uit alle party aktiwiteite geskors nadat ’n klag van seksuele wangedrag van ’n partylid ontvang is.
-
Kees kom weer die keer na Amstelhof
Die parmantige bobbejaan wat verlede week Paarliete op hol gehad het, het vandeesweek sowaar teruggekeer dorp toe!
-
Drie leeus dood weens verwoestende brande by Fairy Glen-wildreservaat op Worcester
Drie leeus van die Fairy Glen-wildreservaat in Worcester moes Donderdagmiddag (1 Februarie) weens brandwonde uitgesit word.
-
Drakenstein refuse delays due to breakdowns in fleet vehicles
Drakenstein Municipality said the delays in refuse collection since late last year were mainly due to unexpected breakdowns in its 17 refuse trucks’ compactors that are caused by residents disposing of non-household items such as garden refuse, tree
-
Kees kies weer koers na Amstelhof, Paarl
Die bobbejaan wat verlede week Paarliete op hol gehad het, is vermoedelik terug!.
-
GPF in Wellington fokus vanjaar op skole en veiliger buurte
Die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Wellington het vandeesweek tydens sy eerste vergadering vir die jaar gesê hy sal vanjaar hande vat met verskeie rolspelers, soos munisipale wetstoepassers, die polisie asook private veiligheidsorganisasies, i
-
Trio nabbed with 80 kg dagga on N1 highway
The Cape Winelands District Flying Squad and police K9 Unit arrested three men with 80 kg dagga travelling on the N1 towards Cape Town in the early hours of Wednesday (24 January).










