Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Seun sterf toe trok hom tref
Verlede Donderdagoggend (1 Augustus) het soos ’n doodnormale dag vir Wayne Muller en sy gesin begin sonder die wete dat hy later die dag tragies sou sterf.
-
Doen nou al aansoek vir gr. R in 2025
Die aanlyn aansoekproses vir kinders wat volgende jaar in gr. R moet begin, is tans oop op die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) se webtuiste.
-
Wynland-speurders geprys vir suksesvolle vervolgings
Speurders van die Kaapse Wynland-polisiedistrik het voorverlede week erkenning ontvang vir hul goeie werk om misdadigers lank agter tralies vir hul dade te laat boet.
-
Smokie turns 45 in South Africa!
Lefra Productions just announced that the British super group, SMOKIE, will be coming to South Africa from 18-22 September as part of their 45th Anniversary World Tour. They will be playing the Grand Arena at GrandWest in Cape Town on…
-
Lanquedoc kry nuwe brug en veiliger ingangsroete
Oor die volgende twaalf maande gaan die Stellenbosch-munisipaliteit ’n R50-miljoen-projek aanpak vir die opgradering van die ingangsroete na Lanquedoc tussen Franschhoek en die Paarl, wat ook die oprig van ’n groter brug met twee bane insluit.
-
Oud-hoof van KWV oorlede
Die wynbedryf is in rou gedompel oor die afsterwe van Ritzema de la Bat, ’n gerespekteerde leier en innoveerder in die bedryf.
-
Paarlse hoofseun ‘het as ’n held gesterf’
Julano King (18), hoofseun van die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl, was baie lief vir sy oupa en wou hom beskerm toe sy neef na bewering moeilik geraak en King in die nek gesteek het. Hy het dus…
-
‘Slim’ rooftogte op 2 plase in die Paarl en Wellington
Die Paarl- en Wellington-polisie ondersoek twee afsonderlike voorvalle wat die afgelope naweek op twee plase in die omgewing plaasgevind het. In die voorval in Wellington is die plaasbestuurder deur drie mans in die plaashuis oorval en aangehou, waar
-
Polisie in Paarl-Oos neem 35 oor naweek in hegtenis
Die Paarl-Oos-polisie moedig lede van die gemeenskap aan om saam te werk om misdaad in dié gebied hok te slaan.
-
Gemeenskapsrugbyverloor groot gees met heengaan van Wilbur Kraak
Die skielike afsterwe van prof. Wilbur Kraak die afgelope naweek het skokgolwe deur die sport- sowel as rugbygemeenskap gestuur.








