Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Go Wellington-toerisme-initiatief wil nóg voete lok
Die jongste toevoeging tot Drakenstein se toerismesektor is die Go Wellington-toerisme-inisiatief, wat op Donderdag 24 Oktober by ’n geleentheid by Cole | The Eatery in Wellington bekendgestel is.
-
‘Bekwame hand verdien rus’
Ná meer as ’n dekade in die Wynlande en agt jaar as burgemeester van die Stellenbosch-munisipaliteit het raadsheer Gesie van Deventer op 30 Oktober aangekondig sy hang binnekort haar ketting op.
-
-
Die Kaapse Wynland is gereed vir somer se veldbrande
Ná ’n nat winter is die Boland se somer amper in volle swang, wat beteken dat die moontlikheid van veldbrande ook verhoog.
-
‘Ongenooide trougas’ vas
’n Pragtige bruidspaar – verlief en opgewonde om hul nuwe hoofstuk te begin – se spesiale dag is amper bederf toe ’n pofadder langs die paadjie ’n entjie van die kansel af gewaar is.
-
Memorial Day for 300 young cancer warriors
The Kids-Can Cancer Foundation, in association with charity Crew and Rose Events, invites the community to join in honouring the memory of the 300 or so young warriors who have lost their battles to cancer on Saturday (9 November).
-
Ja vir verkoop van plaaslike koerante
Die Boland Media-groep se plaaslike koerante in die Wes-Kaap kondig met opgewondenheid aan dat goedkeuring deur die Mededingingskommissie verleen is vir die verkoop aan Novus Holdings. Dit sluit ook ander titels in Media24 se Plaaslike Gemeenskapsnuu
-
-
Human chain formed in Paarl for Men’s Health Awareness Month
Human chain formed in Paarl for Men’s Health Awareness Month









