Die VGK-gemeentes van Paarl en Wellington het die afgelope Sondag (3 November) aan ’n vredesoptog teen geweld teen vroue en kinders en die euwels van die dag in Klein Drakensteinweg in die Paarl deelgeneem. Die optog en diens was tot by VGK Zions kerk.Foto: Ernest Kilowan