Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Studente help gr. 8’s met wiskunde
In ’n merkwaardige voorbeeld van student-geleide gemeenskapsbetrokkenheid, het Ashwill Dampies, ’n derdejaarstudent aan die Kaapse Skiereiland- Universiteit van Tegnologie (KSUT) die MOM-projek (Mind Over Matter) gevestig.
-
Geliefde Paarliet en Matie sterf in motorongeluk
“Ashleigh was my vurige, selfversekerde, eiesinnige, onverskonende en toegewyde dogter. Sy was lief vir lag, en was altyd baie toegewyd.”
-
Drie Paarlse onnies vereer
Drie onderwysers van die Paarl is die afgelope naweek by die Wes-Kaapse Provinsiale Onderrig-prysuitdelingsgeselligheid vereer vir die uitmuntende werk wat hulle by die onderskeie skole lewer waar hulle in diens staan.
-
-
Drakenstein-munisipaliteit se koopkragmeters sien eersdaags vernuwing
Teen 24 November vanjaar moet koopkragmeters herprogrammeer wees om sodoende gebruik te maak van ’n nuwe stel 20-syferkodes, nadat die ou stelsel wat in 1993 van stapel gestuur is, uitgeput is.
-
Toeriste op plaas in Franschhoek ontvoer
Die Franschhoek-polisie ondersoek nóg ’n voorval waar vier mans die afgelope naweek twee buitelandse toeriste in ’n gastehuis op ’n plaas in Franschhoek oorval, beroof en ontvoer het.
-
Beweerde verkragter se borg skok gesin
Die familie van ’n jong vrou wat in 2022 op 19-jarige ouderdom na bewering deur ’n fotograaf van Wellington verkrag is, sê hulle het met skok verneem dat dié fotograaf op borgtog vrygelaat is en ook sedertdien deur sy werk…
-
Sakekamer hou koffiesessie
Die Drakenstein-sakekamer bied Vrydag 6 September ’n sakekoffiegeleentheid aan. Alle plaaslike sakeondernemings is welkom om die geleentheid by te woon.
-
Smokie is op pad!
Die Britse supergroep Smokie kom van 18 tot 22 September na Suid-Afrika as deel van hul 45ste bestaansjaar-wêreldtoer. Hulle sal op 18 September om 20:00 by die Grand Arena in GrandWest, Kaapstad, optree.
-
School shoes donated
Cure Day Hospitals Paarl, one of the 12 hospitals within the Cure Day Hospitals Group, recently donated 100 pairs of recycled school shoes to Dal Josaphat Primary School.









