Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Dis weer tyd vir die gewilde Waterblommetjiefees!
Die jaarlikse Waterblommetjiefees keer Saterdag (7 September) terug wanneer Windmeul Kelder en die Rhebokskloof-landgoed buite Paarl ’n prettige dag van feesvieringe vir die hele gesin sal aanbied.
-
Wynland vereer fenomenale vroue
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit waardeer en vereer sy fenomenale vroue.
-
Dis feestyd in Pniël
Om Erfenismaand in te lei en te vier, hou Pniël hierdie naweek sy Demekalekkesfees, in samewerking met die Pniël- erfenis- en kulturele trust. Die fees is gemik op digkuns, musiek, visuele kunste en daar sal ook ’n oop-mikrofoon-verhoog wees.
-
Paarl in top 30 of crime categories
The Minister of Police, Senzo Mchunu, released the crime statistics for the fourth quarter of the 2023-’24 financial year as well as the latest statistics of the first quarter of the 2024-’25 financial year.
-
Vrae oor kuierplekke in Drakenstein se verlengde handelsure
Die Paarl-Wes- gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het vandeesweek gesê die Drakenstein-munisipaliteit sal moet pa staan vir enige geweld en misdadige aktiwiteite wat by nagklubs in die Paarl uitbreek.
-
Inwoners kla oor oop uitgrawings
Die nuus oor veselinternet wat in verskeie woonbuurte in Paarl-Oos aangebring gaan word, het inwoners in die wolke gehad, maar ongelukkigheid het ontstaan toe die werk skielik tot stilstand gekom het en uitgrawings in die straat net so oop gelos…
-
Anita is soveel meer as net glans
Anita Lloyd, ’n Paarliet en die huweliksmaat van die voormalige KWV-hoof Boyce Lloyd, het behoorlik ’n opskudding in die media veroorsaak toe die gewilde TV-reeks The Real Housewives van die Wynlande op die kassie was.
-
Wellington-gesin se tuiste in Bergstraat vat vlam
’n Bejaarde egpaar se huis in Bergstraat in Wellington het die afgelope Donderdagoggend (29 Augustus) aan die brand geraak toe ’n kortsluiting, vermoedelik in die hoofslaapkamer, ontstaan het.
-
Swartlandskou vier sy 90ste bestaansjaar
Die grootste landbouskou in die Wes- en Suid-Kaap vier vanjaar sy 90ste bestaansjaar in die hartjie van die Swartland met ’n program vir die hele gesin. Die Swartlandskou Moorreesburg is van gister (Woensdag 4 Serptember) aan die gang en duur…
-
Nuwe bus maak skool se las ligter
Windmeul Primêr pronk met ’n splinternuwe skoolbus wat onlangs aan hom geskenk is. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Moslem-liefdadigheidstrust (SAMCT) die skool se nood vir vervoer raakgesien het.








