Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Wil jy ’n entrepreneur word?
Mense praat deesdae baie oor entrepreneurskap en hoe belangrik dit vir ons ekonomie is.
-
KWV weer wêreld se heel beste
KWV Brandewyn is weer eens uitgelig vir sy internasionale status en het die hoogste prys die vierde keer ontvang in die eindronde van die bekende International Spirits Challenge (ISC).
-
Glen Carlou triumphs
The winners of one of South Africa’s most prestigious wine awards, The Trophy Wine Show sponsored by Investec, were announced last week, with various local cellars winning big time.
-
Sakepersoon van die jaar gesoek
Om entrepreneurskap aan te moedig en verdienstelike gemeenskapswerkers of amptenare in ons gemeenskap, wat gedurende die jaar ’n verskil gemaak het, te identifiseer en toepaslik te beloon, word ’n kompetisie vir die Drakenstein-Sakemens van die jaar
-
DA seeks to deregulate by amending Petroleum Act
This week, in the wake of another massive fuel price increase, the DA handed in its Fuel Price Deregulation Bill to Parliament for processing by Parliament’s Legal Services.
-
Is jy Sakemens van die Jaar?
Die Drakensteinse sakekamer se visie is om deur inligting, raad en opleiding suksesvolle sakenetwerke vir ons lede te bou. Die sakekamer bestaan uit onafhanklike ondernemers wat meesal klein en medium organisasies met ongeveer 10-50 werknemers in hul
-
Top-10 merlot-wenners aangewys
Die eerste “Hello Merlot” het op 31 Mei en 1 Junie plaasgevind, waar die tien beste merlot-wynmakers in die land op die Vondeling-wynlandgoed aangewys is.
-
Aftreebeplanning: Wees nou versigtig!
Dalende portefeuljewaardes, hoë inflasie, resessie, stagflasie.
-
-
Ingryping nodig om fabriek te red
Duisende inwoners van Ashton word deur ’n reusagtige ekonomiese en maatskaplike krisis in die gesig gestaar nadat die maatskappy Tiger Brands aangekondig het hy is besig met ’n proses om sy vrugte-inmaakfabriek in Ashton oor twee maande te sluit.








