Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Is jy Sakemens van die Jaar?
Die Drakensteinse sakekamer se visie is om deur inligting, raad en opleiding suksesvolle sakenetwerke vir ons lede te bou. Die sakekamer bestaan uit onafhanklike ondernemers wat meesal klein en medium organisasies met ongeveer 10-50 werknemers in hul
-
Top-10 merlot-wenners aangewys
Die eerste “Hello Merlot” het op 31 Mei en 1 Junie plaasgevind, waar die tien beste merlot-wynmakers in die land op die Vondeling-wynlandgoed aangewys is.
-
Aftreebeplanning: Wees nou versigtig!
Dalende portefeuljewaardes, hoë inflasie, resessie, stagflasie.
-
-
Ingryping nodig om fabriek te red
Duisende inwoners van Ashton word deur ’n reusagtige ekonomiese en maatskaplike krisis in die gesig gestaar nadat die maatskappy Tiger Brands aangekondig het hy is besig met ’n proses om sy vrugte-inmaakfabriek in Ashton oor twee maande te sluit.
-
Leer van vroeg af oor geldsake
“Indien daar één spesifieke versoek is wat ek sou geuiter het toe ek nog jonk was, sou dit gewees het: ‘Help ons om ’n geldvaardige jeug op te lei, Suid-Afrika.’.
-
SA brandy best in world
The locally produced Van Ryn’s 20- year-old pot still brandy has been named World’s Best Wine Brandy at the 2022 World Brandy Awards.
-
Sakekamer spel dit uit: Ons kan dit weer regkry!
Teen meer as R24 per liter is brandstofpryse weer eens op ’n rekordvlak. Dit was nie onverwags nie en die einde van die verhogings is nog nie in sig nie.
-
Uitsonderlike wyne vanjaar op pad
Suid-Afrika se 2022-oesjaar sal verbruikers beïndruk met uitsonderlike wyne, ondanks ’n ietwat kleiner druiwe-oes as in 2021 ingevolge die jaarlikse Suid-Afrikaanse Wynoesverslag.
-
Franschhoek to host world sauvignon blanc contest
For the first time in the 14-year history of the Concours Mondial du Sauvignon, South Africa will be the host country of the biggest and most significant international competition dedicated to sauvignon blanc, making it the first country outside of…








