Jana Scheepers
-
Vyf gewapende mans het ‘n gesin op ‘n plaas buite Paarl vasgebind en beroof. Geen arrestasies is gemaak nie.
-
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
-
Cata taxi president Siviwe Kiva appeared in Paarl on murder charges and remains in custody despite securing bail elsewhere.
-
Justice officials have assured the Paarl Regional Court that an interpreter will be secured for all future Darwish trial dates.
-
Plaisir de Merle se mede-eienaar, Rose Jordaan, verskyn in die Paarl-landdroshof oor beweerde onregmatige uitsettings van plaasbewoners.
-
Die hooggeregshof het ’n Valke-klopjag op ’n beweerde steroïede-laboratorium in Paarl onwettig verklaar en beslagleggings tersyde gestel.
-
Inwoners van Saron moes onlangs vir dae sonder water klaarkom nadat swaar reën en modderstortings die dorp se watervoorsiening ernstig ontwrig het. Hoewel die toevoer intussen herstel is, het inwoners […]
-
‘n Besoek aan ‘n geliefde se graf in die Wellington-begraafplaas het vir ‘n pa en seun in skok geëindig nadat hulle ontdek het dat die grafsteen van hul ouma en […]
-
Drakenstein Municipality has tabled its biggest-ever budget of R4.5 billion, focusing on infrastructure upgrades, economic growth and job creation.
-
Die borgsaak van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel nadat die staat ’n aansoek vir die landdros se onttrekking aangekondig het.










