Opinion
-
Kommentaar: Suid-Afrika kort eie beste kitaarspelerslys
As ‘n kitaarspeler wat self al by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees opgetree het en in ‘n onderhoud op die webwerf van die Amerikaanse musiektydskrif, Spin, verskyn het voel ek dat…
-
Langenhoven se bek-lisensie by tye baie nuttig
Die afgelope Mei het weer eens, soos al die voriges sedert 1994, die gewone gruwelikhede vir ons opgedis. Op ‘n wonderbaarlike wyse met die saamval van dae en datums was…
-
Die dag toe ek en my vrou Frans geword en hul gewoontes aangeleer het
Pierre Massyn die oudjoernalis en skrywer van Springbok Rugby-Vasvra vertel oor sy lewe in Frankryk en hoe hy en sy vrou Franse burgerskap verkry het.
-
Joshlin Smith verteenwoordig ‘n spieëlbeeld van ons samelewing
DIe verdwyning van Joshlin Smith en die talle vrae oor wat van haar geword het, het talle Suid-Afrikaners se harte aangegryp.
-
Niks kan jou van jou persoonlike vryheid beroof
Laat niks of niemand jou van jou vryheid beroof nie. Ek het hier reg aan die begin van vanjaar my dit ten doel gestel om ‘n beter weergawe van myself…
-
In moeilike tye maak jy plek vir ‘n klein bederfie
Wonder jy ook soos ek waar vanjaar se Vryheidsdagboodskap gelewer sal word – dalk in die noorde van die land, in die Oos-Kaap of selfs iewers in die Wes-Kaap? Waar…
-







