Nuus
-
Vroue takel GBG met optog in Strand vir 16 Dae van Aktivisme
Die ACVV en Strand-polisie het Dinsdag 25 November ‘n optog gehou ter bewusmaking van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
-
Deurdringende reën bring verligting, maar vertraag plantseisoen in die Oos-Vrystaat
Groot dele van die Noord- en Oos-Vrystaat het in November deurdringende reën ontvang. Volgens Hendrik Knobel, Vrystaat Landbou se verteenwoordiger vir die Bethlehem-distrik, het dit vanjaar beduidend meer in Oktober…
-
‘Hands off!’ Gemeenskap staan op vir Safmarine-saal
Henry Jacobs van CYFS het ‘n petisie aan die Drakenstein-munisipaliteit oorhandig weens die ontruiming van die Safmarine-saal.
-
Simonsvlei: Grootste bottel in die land met die kwas versier
Simonsvlei se reusebottel is in ‘n nuwe oranje-en-geel baadjie geverf om die Mimosa-drankie te adverteer, deur kunstenaar Hugolene Conradie.
-
Pa hét sy biologiese dogters kleintyd verkrag, bevind hof
Die plaaslike hof het bevind dat ‘n pa sy drie dogters oor ‘n 12-jaar-tydperk verkrag het.
-
Nuwe natuurreservaat beveilig habitat vir natuurlewe in die Klein Karoo
Die kritiek bedreigde oewerkonyn kom ook in hierdie gebied voor en ‘n veilige habitat kan is van groot belang vir hul voortbestaan.
-
Huldeblyke stroom in ná dood van Vrystaatse rugbylegende
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.










