Nuus
-
MENING | Die instel van verpligte gr. R ‘dapper stap’ maar skep kwelpunte
Die instel van ‘n verpligte gr.R is ‘n edele ideaal, maar in werklikheid nie oral ewe uitvoerbaar nie, met kwessies wat nog nie antwoorde het nie.
-
Jeffreysbaai groet Ysterman-deelnemer Martin Pretorius
Die familie van Martin Pretorius (29) van Jeffreysbaai, een van die twee deelnemers wat oorlede is terwyl hy aan die Ystermankompetisie in Mosselbaai deelgeneem het, sal ‘n gedenkdiens ter ere van…
-
KYK | Rowers slaan toe, man vat net betyds gaping onder roldeur
In die middel van ‘n rooftog het ‘n man van Bloemfontein skuiling gesoek deur onder ‘n roldeur deur te glip.
-
Man kry vier jaar gevangenisstraf nadat hy suster doodslaan en -skop
KIMBERLEY – ‘n Trokdrywer wat vroeër vanjaar deur die polisie in Mosselbaai aangekeer is en Maandag in die hooggeregshof in Kimberley beken het hy het sy suster in dronkenskap tydens…
-
Twee vermeende juweelrowers in skietery by Vaal-tolhek gewond ná Sondag se rooftogte
Ná twee dramatiese rooftogte Sondag 16 November in twee malls in Bloemfontein, is twee vermeende rowers Dinsdag op die N1 in hegtenis geneem ná ‘n wilde skietery op die polisie.
-
Varkboer na beslaglegging: ‘Ek sal veg vir my varke,’ sê ouma
‘Hulle het my varke kom steel,’ sê varkboer na DBV se konfiskasie van 96 varke weens swak toestande, wat haar kleindogter se vlieënierstudies bedreig.










