Nuus
-
VS regering sal moontlik R32 m. vanaf tesourie verbeur
Die situasie waarin die Vrystaatse regering hom bevind waarin R32 miljoen aan nasionale tesourie terugbetaal sal moet word, is onvergeeflik, sê VF Plus.
-
Skote klap, seun getref: Pa eis geregtigheid na polisie-operasie
‘n Sewejarige seun is na bewering in die been geskiet toe polisie die ontsnapte gevangene Denver Pietersen in hegtenis geneem het.
-
Betoging oor lone ontwrig tydelik aktiwiteite op Du Toitskloofpas
Op 2 Desember het tydelike werknemers van Entsha AOT op die Du Toitskloofpas betoog oor loongeskille, wat konstruksieaktiwiteite tydelik ontwrig het.
-
Verdagte vas ná dood van bejaarde boer in Limpopo; soektog na tweede duur voort
Een verdagte is in hegtenis geneem ná die plaasmoord naby Baltimore in Limpopo. ‘n Soektog na die tweede verdagte duur voort.
-
Vermeende verkragter toon ‘diepgaande ‘grootheidswaan en spoggerigheid’
‘n Vermeende verkragter het in die hooggeregshof in Kimberley dieselfde woedebuie getoon as waarvan sy slagoffers getuig het.
-
Twee brande ruk Klapmuts die naweek; een persoon oorlede
Twee verwoestende brande het Klapmuts getref toe strukture in La Rochelle verwoes is en een persoon dood is. Sondag het ’n huis in Alexanderstraat afgebrand.
-
Polisie skiet glo ‘voortvlugtige’ by woning in Wellington
PAARL – Nooddienste is Maandag (1 Desember) na ‘n woning in De Vriesstraat in Vanwyksvlei, Wellington ontbied waar ‘n man glo deur die Mbekweni-polisie doodgeskiet is. Hoewel die polisie dit…
-
Gevalle van Slenkdalkoors in dele van Noord-Kaap bevestig
Gevalle van Slenkdalkoors is in dele van die Noord-Kaap bevestig, en die ernstige gesondheidsrisiko’s vir dier en mens word beklemtoon.
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou Saterdagmiddag op hul plaas aangeval is.










