Nuus
-
Sendelingsdrift-pont binnekort oop ná maande van onbruik weens hoë watervlak
Die pont by die Sendelingsdrift-grenspos sal op Woensdag 20 Augustus weer in gebruik geneem word ná maande van onbruik weens die hoë watervlak van die Oranjerivier.
-
Defensor-sekuriteitskontrak: Drie skuldig aan bedrog, een vrygespreek
In ‘n hofsaak wat meer as twee jaar geduur het, is drie beskuldigdes aan bedrog skuldig bevind, terwyl ‘n vierde vrygespreek is.
-
Hof stop TotalEnergies se Suid-Afrikaanse olie-eksplorasie
‘n Suid-Afrikaanse hof het Woensdag omgewingsmagtiging geweier vir die Franse energie-reus TotalEnergies se beplande diepsee-boorwerk naby Kaapstad. Die Hooggeregshof het bevind dat die Omgewingsministerie se 2023-goedkeuring vir die verkennings-operasies in…
-
Kruis opgerig waar inwoners lyk van vermiste Gouda-bejaarde (67) ná 2 weke vind
Niemand sou kon dink dat sy daar sou lê nie en die soekgeselskap het waarskynlik verskeie kere verby haar lyk gestap. Só het ‘n familievriend van die 67-jarige Katriena Smit,…
-
Leeus van Kgalagadi-oorgrenspark die fokus van nuwe navorsingsprojek
‘n Nuwe leeunavorsingsprojek vind in die Kgalagadi-oorgrenspark plaas om akkurate inligting oor dié park se totale leeubevolking in te samel.
-
Munisipaliteit bewerk sy eie herwinningsplan
Elke munisipaliteit moet ‘n herwinningstrategie hê volgens die Nasionale Afvalbestuurstrategie. Drakenstein-munisipaliteit wil herwinning verbeter en verwerk organiese afval met die unieke Food 2050-masjien.
-
Schalk Burger sr. skuldig bevind aan belastingontduiking
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
-
Vermeende swendelaar wat glo landwyd mense kul, verskyn weer in hof
VREDENBURG – Die berugte vermeende sosialemediabedrieër Billy Lightfoot het die afgelope Dinsdag (12 Augustus) weer in die Vredenburg-landdroshof op aanklagte van bedrog verskyn. Lightfoot het na bewering landwyd mense wat…










