Nuus
-
My F*k Marelize! kom Paarl toe
Die fliek My F*k, Marelize!, geïnspireer deur ‘n humoristiese video, word eersdaags in die Paarl vertoon. Dit verkern die intieme verhaal van die Horn-gesin, met ‘n fokus op menslikheid.
-
Eerste kunsteweek, skep van aasvoël-geoglief by Van Zylsrus maak geskiedenis
‘n Eerste kunsteweek ooit, waartydens ‘n unieke aasvoëlgeoglief geskep word, vind eersdaags by Van Zylsrus in die Kalahari plaas.
-
Botaniese tuin-kurator sterf op Jonkershoek
Reddingswerkers het Woensdag (27 Augustus) gereed gemaak om ‘n stapper te vind wat die vorige dag in die Jonkershoek-natuurreservaat na sy dood geval het. Die oorledene is prof. Donovan Kirkwood, kurator…
-
Nasionale ingryping gevra by Mangaung-stortingsterreine in Bloemfontein
In ‘n brief vra die burgerregte-organisasie AfriForum dat die nasionale departement van bosbou, visserye en omgewingsake moet ingryp om Mangaung se stortingsterreine op standaard te kry.
-
Piet Els-moordsaak: Veroordeeldes teken appèl aan teen skuldigbevinding
Uitspraak word vandeesweek verwag nadat ses van die sewe veroordeeldes van die roof en moord op Piet Els (86), bekende in diamantkringe in Kimberley, teen hul skuldigbevindings en vonnisse betoog…
-
Vanrhynspas en R27 opgraderingsprojek begin
NOORD-KAAP – Motoriste wat deur die skilderagtige Vanrhynspas reis sal aansienlike vertragings ondervind oor die volgende maand namate die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) ‘n omvattende onderhoudsprojek op die R27-nasionale pad begin…
-
Geliefde storieman van Utrecht oorlede
‘n Geliefde historikus van Utrecht in KZN wat sterk bande met Bloemfontein het en bekend is vir die foto’s van historiese gebeure in Suid-Afrika, is Maandag 25 Augustus oorlede.
-
KWV en La Motte domineer by SA Jongwynskou
’n Sémillon-wyn van La Motte Landgoed in Franschhoek het Suid-Afrikaanse wynbougeskiedenis gemaak deur die prestigeryke Genl Smuts Trofee as algehele SA Kampioen Jongwyn van 2025 te verower. Die uitstaande prestasie…










