Nuus
-
Rowers slaan toe op transito-voertuig op N8 by Bloemfontein
Die Valke ondersoek ‘n transito-rooftog wat Dinsdag 2 September op die N8 tussen Botchabelo en Bloemfontein plaasgevind het.
-
Inwoners ruk op teen beoogde mynery by Rooifontein: ‘Julle is nie welkom nie’
Gemoedere het verlede week hoog geloop by die openbare vergadering in Kimberley waar lede van die gemeenskap hul misnoeë oor ‘n mynmaatskappy se planne om op die Rooifontein-wildsplaas te myn,…
-
Paarliet se Ikoon-konserte in die spervuur
Promotor Wynand de Villiers het kontroversie in die gesig gestaar ná berigte van onbetaalde kunstenaars en ’n likwidasiebevel teen sy maatskappy, na aanleiding van probleme met die Theuns Jordaan-huldigingskonsert en…
-
Eerste robotiese nierskenkeroperasie in SA suksesvol by Tygerberg voltooi
KAAPSTAD – In ’n historiese eerste vir Suid-Afrika het ’n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand ’n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van robotchirurgietegnologie by Tygerberg-hospitaal. Die…
-
Kroonstad-gemeenskap in rou ná tragiese ongeluk by laerskool
Die Kroonstad-gemeenskap is in diepe rou gedompel ná ‘n noodlottige ongeluk waarin ‘n graad 4-leerling van Kroon Primary School Vrydagmiddag gesterf het. Die tragiese voorval het op Vrydag, 29 Augustus…
-
Welkom-skoonheid as Sarie Nuwe Gesig 2025 gekroon
Lee-Shay is baie lief vir die modebedryf en wil graag deel wees van ‘n platform wat gereeld nuwe neigings en kreatiwiteit uitlig. Dit voel vir haar asof die kamera die…
-
Sewejarige seun sterf nadat hy in Hexrivier beland
Enrico Claassen Die Roodewal-gemeenskap in Worcester is in rou gedompel nadat ’n sewejarige seun Woensdag (20 Augustus) in die Hexrivier beland het, en later oorlede is. Jermaine Rhodes van die…
-
Franschhoek-inwoners teen borgtog vir ‘sekspes’
‘n 55-jarige pastoor van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag (5 September) uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus)…
-
Drakenstein-raad ontstoke oor meer as halfmiljoen se ‘verkwistende uitgawes’
Die uitkoms van ‘n interne oudit het die afgelope Maandag (25 Augustus) voor die Drakenstein- munisipale raad gedien, waarin onthul is dat vrugtelose en verkwistende uitgawes vir die afgelope boekjaar…










