Nuus
-
Nog ‘n man in Bloemfontein in sy huis aangeval
Kort ná die wrede moord van ‘n oud-weermaglid Albertus Opperman in sy huis in Pellissier, is nog ‘n man (58) Maandag in Wilgehof met ‘n panga aangeval en beroof.
-
Bainskloofpas weer gesluit ná vragmotor omslaan
Bainskloofpas is weer gesluit na ‘n vragmotor met ‘n wa naby Gawie se Water omgeslaan het. Die pas bly gesluit en inwoners het die voorval gehoor, met kommentaar van die…
-
Wellingtonse man, seuntjie en skoonma ongedeerd ná kaping
‘n Wellingtonse man, sy vyfjarige seuntjie en sy skoonma is ongedeerd nadat hulle Maandagaand (15 September) deur twee mans, van wie een glo gewapen was, by ‘n spazawinkel naby hul…
-
Brand in berge bo Kogmanskloof is geblus, brandspanne bly waaksaam
Die brande in die berge bo Kogmanskloof is oornag aangevuur deur die digte plantegroei en hewige winde, het brandbestryders gesê.
-
Pas op voor, Harties, hier kom Kroonstad se Henry
Die 12-jarige Henry Parsons van Kroonstad gaan in Oktober die stokke op die Magaliespark-baan swaai as lid van die Vrystaat-o.13-gholfspan.
-
‘Erg betwiste’ tussenverkiesing in Douglas afgehandel, nog een wag
Die DA het die onlangse tussenverkiesing in wyk 4 van Douglas gewen, en ‘n tussenverkiesing vir wyk 5 gaan ook vanjaar in dié dorp plaasvind.
-
PA beskuldig van ‘onwettige politieke veldtogvoering’ by Paarlse skool
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance…
-
MENING | Hoe het Kimberley so ‘siek’ geword; van vyfsterstad na rioolgat?
Kimberley, eens ‘n vooruitstrewende munisipaliteit met ‘n vyfstergradering, het “siek” geword. ‘n Kenner gee sy mening hieroor.










