Nuus
-
Blindes wys die weg aan tussen Kaapstad en Worcester
Die Pioneer Rally-geldinsameling is nie net ‘n gebeurtenis nie – dit is ‘n viering van moontlikhede, samewerking en die onwrikbare gees van die Pionierskool vir Siggestremdes. Hierdie inspirerende inisiatief bring…
-
Sonstraaldam se ontbloter aangekeer
`n Man wat homself vroeër dié week by die Sonstraaldam in Durbanville aan jong meisies ontbloot het, is vandag aangekeer.
-
Noue ontkomming vir paartjie toe motor op bed beland
‘n Gesin van Avianpark in Worcester het die naweek die dood ter noue nood ontkom toe ‘n motor, wat van die pad af gejaag het, dwarsdeur hul betongrensmuur gebars, bo-op…
-
Gru-vonds in duine by Saldanha: Man se ontbinde lyk gekry
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie…
-
Riool ‘n kopseer vir inwoners van Pniël
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
-
Cloetesville-inwoners wys hul is keelvol vir alewige misdaad
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
-
Gerber & Co open SA se grootste wolverwerkingsaanleg in die Paarl
Gerber & Co het Suid-Afrika se grootste wolverwerkingsaanleg in die Paarl geopen, wat plaaslike boere in staat stel om hul wol plaaslik te verwerk, verskeie nywerheidsgebruike bevorder en nuwe produkte…










