Nuus
-
Kankeroorwinnaars | Radiografis se moed omskep haar dubbele stryd in bevryding
“Ek het gevoel: Hierdie is my plek. Dit was lekker om met pasiënte te werk, en ek het geweet die Here het my daar geplaas om ander te help.”
-
Nuwe wynhoofstuk vir Landskroon en Survivor Wines
Landskroon-wynplaas, onlangs oorgeneem deur Van Loveren, sal saam met Survivor Wines fasiliteite deel, terwyl hulle apart bly. Wynmaak en verbouing van druiwe bly geskei, met uitbreidingsplanne in werking.
-
Aasvoël-geoglief sprei sy vlerke in die Kalahari-sand
Van Zylsrus in die Kalahari, van die laaste veilige vestings vir veral die kritiek bedreigde witrugaasvoël, pryk nou met ‘n unieke aasvoëlgeoglief.
-
Ronnie se ‘sex shop’ én plaas in die mark
Wat begin het as ‘n grap toe vriende die woord “Sex” tussen die woorde “Ronnie’s Shop” teen die muur van dié gewilde padstal naby Barrydale geverf het, het oor die…
-
Sewe vermeende ‘Barney’ vroulike bendelede versteek glo vuurwapens in polisievangwa
KIMBERLEY. – Die hof in die opspraakwekkende verhoor van George Peters oftewel Barney, vermeende leier van die Hollanders-bende in Kimberley en Kuruman, het Dinsdag gehoor dat sewe van sy “houvroue”…
-
Akademia open nuwe kampus in Paarl – ‘n tuiskoms vir Afrikaanse studente
PAARL – Die hartklop van die Afrikaanse taal het Woensdag sterker geklop toe Akademia sy splinterniuwe kampus in die Paarl amptelik bekendgestel het. Die moderne fasiliteit op die hoek van Bredastraat…
-
Ernstige personeelkrisis by Willowmore-hospitaal
Die stand van gesondheidsorg in die Dr Beyers Naudé-munisipale area het onlangs weer onder die vergrootglas gekom toe die DA se kiesafdelingsleier, Samantha Graham-Maré, ’n oorsigbesoek by die Willowmore-hospitaal afgelê…
-
Eksamentyd: Span kunsmatige intelligensie in om leer te bemeester
Vind meer uit oor tegnieke om kunsmatige intelligensie in te span om jou metodes van leer, asook jou studieroetine te verbeter.
-
5 wat glo kabels by Slanghoek-plaas steel vinnig aangekeer
Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die…










