Nuus
-
Sewe vermeende ‘Barney’ vroulike bendelede versteek glo vuurwapens in polisievangwa
KIMBERLEY. – Die hof in die opspraakwekkende verhoor van George Peters oftewel Barney, vermeende leier van die Hollanders-bende in Kimberley en Kuruman, het Dinsdag gehoor dat sewe van sy “houvroue”…
-
Akademia open nuwe kampus in Paarl – ‘n tuiskoms vir Afrikaanse studente
PAARL – Die hartklop van die Afrikaanse taal het Woensdag sterker geklop toe Akademia sy splinterniuwe kampus in die Paarl amptelik bekendgestel het. Die moderne fasiliteit op die hoek van Bredastraat…
-
Ernstige personeelkrisis by Willowmore-hospitaal
Die stand van gesondheidsorg in die Dr Beyers Naudé-munisipale area het onlangs weer onder die vergrootglas gekom toe die DA se kiesafdelingsleier, Samantha Graham-Maré, ’n oorsigbesoek by die Willowmore-hospitaal afgelê…
-
Eksamentyd: Span kunsmatige intelligensie in om leer te bemeester
Vind meer uit oor tegnieke om kunsmatige intelligensie in te span om jou metodes van leer, asook jou studieroetine te verbeter.
-
5 wat glo kabels by Slanghoek-plaas steel vinnig aangekeer
Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die…
-
Bejaarde man deur ses aanvallers by stoorplek in Humansdorp aangeval
‘n Bejaarde inwoner van die omgewing, rig ‘n waarskuwing aan die publiek, teen die gebruik om alleen na stoorplekke te gaan.
-
Bothasig-tiener Aidan Ruge (19) finaal gegroet
Tientalle motorfietsryers het by die Bikers Church Cape Town in die Brackenfell-nywerheidsgebied byeengekom om hul laaste eer aan Aidan Joshua Ruge van Bothasig te betoon.
-
Helderstroom-gevangene sterf toe korrektiewe dienste-voertuig hom tref
Die Caledon-polisie in die Overberg ondersoek ‘n strafbare-manslag-saak nadat ‘n 45-jarige gevangene by die Helderstroom-gevangenis Sondag (12 Oktober) deur ‘n voertuig van Korrektiewe Dienste doodgery is. Die voorval het omstreeks…
-
Padwerk van miljoene dalk in November al voltooi
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur vorder met ‘n R141,5 miljoen-projek om paaie te moderniseer, en het reeds werkgeleenthede en plaaslike betrokkenheid bevorder, ter ondersteuning van ekonomiese groei.










