Hokkiespeler Wesgrow
Ronald Graven van die Hoërskool Diamantveld tydens ‘n vorige hokkiewedstryd. Foto: Verskaf

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Diamantveld-spanne seëvier, byt in stof


Sportspanne van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley het onlangs teen spanne van die Bethlehem Voortrekker Hoërskool in ronde nege van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks kragte gemeet.

Dié wedstryde was op 26 Julie in Bethlehem. Diamantveld se eerste rugbyspan het met ‘n naelskraapse telling in die stof gebyt, terwyl die netbal se tweede span as wenner van die baan gestap het.

Uitslae is, met Diamantveld se telling eerste:

■ Rugby:

eerste span: 33 − 31;

tweede span: 28 − 30;

derde span: 14 − 26;

o.16A: 50 − 26;

o.16B: 0 − 20;

o.15A: 33 − 28;

o.15B: 19 − 24;

o.14A: 14 − 24 en

o.15B: 43 − 7.

■ Netbal:

o.19B: 26 − 22;

o.19C: 12 − 25;

o.19D: 3 − 23;

o.17A: 17 − 23;

o.16A: 18 − 14;

o.16B: 23 − 14;

o.15A: 17 − 26;

o.15B: 16 − 17;

o.15C: 22 − 5;

o.15D: 10 − 9;

o.14A: 39 − 9;

o.14B: 23 − 7;

o.14C: 23 − 54 en

o.14D: 9 − 7.

■ Hokkie:

seuns eerstespan: 3 − 2; en o.16A: 3 − 0;

meisies eerstespan: 0 − 1; o.19B: 0 − 5 en o.16A: 0 − 4.

Saterdag, op 2 Augustus, kom Diamantveld teen die Hoërskool Trio te staan vir ronde tien, in Kimberley. Lede van die publiek kan dié wedstryde by die hoërskool bywoon.

Wesgrow logo
dummy text
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article