Wen een van twee boeke: Stuur jou naam, van, kontaknommer en waar jy bly, na noordkaap@media24.com om een van twee boeke te wen; dui ook aan watter boek jy wil wen. bottelnek breek bek is die debuutroman van Dianne du Toit Albertze van Springbok. Hierin gebeur iets wat Dora se lewe verander.

In Die Sproetebessies en die hart van die Swart Roos, deur Troula Goosen, word Milan, Andante en Nova uitgenooi na ’n slypskool by ’n superster-akademie. Maar watter donker geheim skuil in die Swart Roos se gange?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article