Met die koms van Mei het die laaste maand van vanjaar se herfs aangebreek. Snags en smôrens is dit koel, maar teen die middaguur word baadjies en truie uitgetrek. “How beautifully leaves grow old. How full of light and color are their last days,” het John Burroughs geskryf. Dit kan net sowel geld vir dié herfsblare by Kimberley Girls’ High School.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article