Augustus, wat in die sentrale binneland as ’n maand van stof en wind bekendstaan, het aangebreek. Dit is die laaste amptelike maand van die winter, hoewel kouefronte nog tot diep in September hul tande kan wys. Die volstruise wat in stof en sagte lig by Rooiputs baai, is een van die tonele in geraamde foto’s wat deur die Bloemfontein-kameraklub aan die Kgalagadi-oorgrenspark geskenk is om in verskeie van die park se geboue te hang. Dié foto’s is almal in die Kalahari geneem.

Foto: Marieta Lamprecht

Foto-beeld: Baai in stof, sagte lig in die laaste koue

Augustus, wat in die sentrale binneland as ’n maand van stof en wind bekendstaan, het aangebreek. Dit is die laaste amptelike maand van die winter, hoewel kouefronte nog tot diep in September hul tande kan wys. Die volstruise wat in stof en sagte lig by Rooiputs baai, is een van die tonele in geraamde foto’s wat deur die Bloemfontein-kameraklub aan die Kgalagadi-oorgrenspark geskenk is om in verskeie van die park se geboue te hang. Dié foto’s is almal in die Kalahari geneem.

Foto: Marieta Lamprecht

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article