Met die aalwyne en ander plante wat nou in en om Kimberley blom, kry ons besoekertjies soos die onvolwasse Namakwasuikerbekkie wat minder gereeld hier voorkom, maar ook hul deel van die nektar van hierdie pragtige plante wil geniet, laat weet Leon Venter. Hy skryf ’n ander besoeker wat ook hierdie tyd van die jaar kom inloer, is die Maricosuikerbekkie (foto), terwyl die witpenssuikerbekkie daagliks hier te siene is.

Foto: Leon Venter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article