Lede van Die Voortrekkers leer allerlei vaardighede aan. Die beweging se aktiwiteite begin Maandag (24/01) met waterkaskenades en ’n waatlemoenfees.

Foto: Verskaf

Jong Voortrekkers begin jaar met soete waterpret

Lede van Die Voortrekkers leer allerlei vaardighede aan. Die beweging se aktiwiteite begin Maandag (24/01) met waterkaskenades en ’n waatlemoenfees.

Foto: Verskaf

Die Olyvenhoutsdrift-Voortrekkerkommando in Upington se bedrywighede vir die nuwe jaar begin met waterkaskenades en ’n waatlemoenfees.

Die verrigtinge vind Maandag (24/01) om 17:15 plaas. Dit word op die Voortrekkerterrein in Bultstraat aangebied.

Gr. R- tot gr. 11-leerlinge word genooi om aan die pret deel te neem en hulle by die beweging aan te sluit.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article