The Sanlam Cape Town Marathon has once again sold out all 24 000 marathon entries for 2025, marking an unprecedented third consecutive year of complete sellouts.
Die Westelike Provinsie het gister Boland oorrompel terwyl die Sharks hoërskole-span Oostelike Provinsie ‘n rugbyles geleer het by die FNB o.18 Cravenweek.
Willie le Roux will reach a significant personal milestone on Saturday when he earns his 100th Test cap for South Africa in their Castle Lager incoming series clash against Italy.
Die FNB o.18 Cravenweek het Maandag met ‘n ontploffende begin in Middelburg afgeskop, met 37 drieë wat oor vier wedstryde aangeteken is. Die Westelike Provinsie XV het ‘n aanvallende vertoning…
ROVIGO, Italië – Die Junior Springbokke het Vrydagaand onder die Italiaanse son ’n uitsonderlike kragtoer gelewer deur die verdedigende kampioene, Engeland, met 32–22 te oorrompel. In ‘n spannende wedstryd, gespeel…
JOHANNESBURG – South African rugby fans now finally have a dedicated home for official Springbok merchandise after the country’s first-ever Springbok store opened its doors this morning at Sandton City shopping…
JOHANNESBURG – Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU), SuperSport en die SAUK het vandag bevestig dat SAUK 2, SAUK-radiostasies en SuperSport (DStv) die Castle Lager-toets tussen die Springbokke en Italië op Saterdag,…
Die Junior Springbokke staan gereed om die verdedigende wêreldkampioene, Engeland, die stryd aan te sê in ’n Groep A-kragmeting wat beskou word as een van die titaniese botsings van die…
The second day of the FNB U16 Grant Khomo Week at St Alban’s College served up a feast of rugby drama that had fans on the edge of their seats,…