Daar is min eliksers soos saamlag en -kuier, en selfs “inligting uitruil”, om ‘n mogge-troffe-gees op te beur. Dan besef jy: Mense het mekaar nodig
Iemand wie se wil die alfa en die omega is, is ‘n baie moeilike mens om mee te werk. Kan jy jou wil buig, of moet jou wil altyd geskied,…
Narsiste breek hul slagoffers so af dat hulle vir niks kans sien nie. Nie eens om weg te kom wanneer die geleentheid homself voordoen nie.
Die uiteindelike doel van demokrasie is om die lewe van sy burgers te verbeter, in noodsaaklike menslike behoeftes te voorsien en ongelykheid te verminder.
Dikwels werk dinge anders uit as wat ‘n mens beplan. Soms loop ‘n dag net anders, ‘n maand, ‘n jaar, ‘n verhouding, ‘n besigheid, ‘n vriendskap, ‘n geleentheid…
‘n Ander waarheid is dat ‘n goeie humorsin ‘n mens ver in die lewe bring. Om die ligter kant van ‘n ernstige saak te sien kan senuwees en humeure in…
Geeneen kan ouderdom en gepaardgaande aftakeling ontsnap nie. Ons waardeer selde ons jong, soepel lywe, stywe vel en skerp sintuie wanneer ons dit het. Eers wanneer die lig begin taan,…
Met verlede week se staatsrede met sy prys-etiket van sowat R7 miljoen, het die president soos gebruiklik met sulke geleenthede die nasie as te ware die hof gemaak met verskeie…
Lydenstyd herinner ons dat die kruis nie ‘n abstrakte gebeurtenis is nie. Lydenstyd bring ons na ‘n plek van eerlikheid.
Iemand het my onlangs laat weet dat een van die sosiale media-apps wat ek gebruik, gekaap is. Blykbaar is ek besig om kripto-geldeenhede aan die kontakte op my selfoon te…