Enjoy a spiced Rooibos mocktail this summer. Learn how to make a cooling drink with Rooibos, ginger ale, and cinnamon.
Bak ‘n geurige vrugtekoek in ‘n kits vir die Kersseisoen.
’n Geakkrediteerde leerprogram wat vroeër vanjaar begin het, bemagtig tien plaaslike jongmense van Springbok met waardevolle vaardighede om hul indiensneembaarheid in projekbestuur te verbeter.
Te danke aan die ondersteuning van ‘n plaaslike ondernemingsontwikkelingstoelaag kan GRH Enterprise bekostigbare, gehalte kruideniersware aan die inwoners van Loeriesfontein verskaf.
Met Kersfees slegs ‘n klipgooi ver is die nagenoeg $2,5 biljoen wat glo jaarliks rondom dié feestyd oor die wêreld heen bestee word, besig om van hande te verwissel.
Over 640 Grade 9 learners participated in a career guidance programme, enhancing self-awareness, informed decision-making, and planning for future academic and career paths.
Richardene Frolick, from De Aar, established Nonhles Treats in 2022 and aims to expand her bakery while creating jobs and fostering community development.