Die probleem is dalk nie soseer die feit dat ons kla nie. Die probleem is dalk dat ons nie by die regte mense of instellings kla nie.
‘n Ander waarheid is dat ‘n goeie humorsin ‘n mens ver in die lewe bring. Om die ligter kant van ‘n ernstige saak te sien kan senuwees en humeure in…
Iemand het my onlangs laat weet dat een van die sosiale media-apps wat ek gebruik, gekaap is. Blykbaar is ek besig om kripto-geldeenhede aan die kontakte op my selfoon te…
Die waarheid is ongelukkig dat daar mense is wat die spesiale mense in hul lewe sleg behandel, maar op Valentynsdag uit hul pad gaan en enorme bedrae bestee om dit…
Ons het afgeleer om te wag. Iemand vertel my van ‘n skaakspel wat per brief vir meer as vyf dekades aangehou het.
Die waarheid is belangrik. Maar soms is kort-duskant-die-waarheid ook belangrik.
Ons almal het woorde wat ons rooi laat sien. Woorde wat die moed wat ons in ons hart dra, deur ons liggaam laat uitvloei en in die grond onder ons…
Baie kliënte verstaan nie die konsep dat professionele beroepe wat ‘n diens lewer in terme van tyd werk nie.
Om padaanwysings te volg met ‘n straatnaam, wat na ‘n bekende leier vernoem is, is soms nie so eenvoudig nie.
Elke jaar het sy eie probleme, en uit elkeen van die situasies kan ‘n mens iets leer.