Die Mokala- Nasionale Park, skaars 80 km suidwes vanaf Kimberley en bereikbaar vanaf die N12, is ideaal vir ’n dagbesoek wat Kimberliete en inwoners van die omgewing met hul gesin…
|
Die botaniese tuin, met kwekery, wat in die Richtersveld-oorgrenspark geopen is, is daarop gemik om unieke inheemse plante te bewaar.
|
’n Noord-Kapenaar wat “met baie liefde in die mooi area” van die Marchand-omgewing tussen Augrabies en Kakamas grootgeword het, glimlag steeds breed nadat die bekende Laurika Rauch een van haar…
|
‘n Bedrywige entrepreneur van Kimberley is ‘n semi-finalis in die 2024 Mev. Heelal Suid-Afrika-kompetisie, en is hard aan die werk met hierdie reis.
|
Joop se Huis in Kakamas het as ’n droom en ’n gebed begin, en vandag dien dit as ’n baken van hoop in Kakamas.
|
Terwyl sy bobene beurtelings deur die buffelbul se horings deurboor is en hy hulpeloos gehang en in die lug gegooi is, het Louis Roelofse nie pyn gevoel nie.
|
“Ek is verlief op my lewe hier,” vertel Mari van Tonder, ’n derdejaarstudent in veeartsenykunde aan ’n universiteit in Boedapest.
|
Kimberley’s bulk water supply infrastructure is undergoing critical maintenance. Water supply disruptions will occur, with improvements being implemented.
|
