Estie Botha van Caritas Gemeenskapsfokus is vanjaar se Hoopdraer in die Noord-Kaap en word as ‘n waardige ontvanger vir die eerbewys beskryf.
The Upington men’s team triumphed at the recent Northern Cape Bowls Fours Championship, defeating Kimberley, while a Kimberley women’s team secured victory.
|
Na verwagting sal die Augrabies-waterval in die Noord-Kaap binnekort ‘n donderende waterskouspel wees.
Die stygende vlak van die Vaalrivier het talle inwoners en eienaars van gastehuise in die laerliggende dele langs die Vaalrivier, in die Bloemhof-omgewing, genoop om te ontruim.
A ten-year-old girl in Galeshewe was severely injured by a pitbull, prompting police to warn against sharing explicit images and to investigate the dog’s owner’s negligence.
Vullisterreine wat nie aan die minimum vereistes voldoen nie, kragprobleme en stukkende straatligte is van die probleme waarop die nuutverkose bestuur van AfriForum se Kathu-tak hul fokus plaas.
Two-year-old Luca Goliath battles aggressive liver cancer, requiring a life-saving transplant. Her family’s resilience shines through challenges, and they seek community support for financial assistance and a suitable donor.
Remarkable results were achieved by two members of the South African Police Service (SAPS) in the Northern Cape, who participated in the National Practical Pistol Shooting Championship. A total of…
