Tydens ‘n gratis webinaar kan gemeenskappe in die Noord-Kaap en Noordwes meer uitvind oor strukture en aksieplanne om rampe te kan hanteer.
‘n Kouefront met sterk wind, reën en sneeu word vir die komende dae in verskeie dele van Suid-Afrika voorspel, met heelwat kouer toestande as tans, wat sal oorheers.
Kuruman se paaie is in ‘n slegte toestand met slaggate in byna elke straat. Inwoners kry die indruk dat die munisipaliteit nie omgee nie.
|
AfrikaBurn 2025 at Quaggafontein in the Tankwa Karoo featured art, costumes, music, and community participation from 28 April to 4 May.
The Dr Izak van Niekerk Oncology Centre will improve oncology services in Springbok, treating up to 250 patients monthly by December.
Die onlangse vloede rondom die Oranje- en Vaalrivier het groot skade aan landbou-infrastruktuur en oeste veroorsaak. Hoë insetkoste is ook verlore.
|
Die jaarlikse o.23-Bokkietoernooi het onlangs in Orania plaasgevind. Sportspanne van oor die land heen het kragte gemeet, en Mej. Sprankelbokkie is aangewys.
Hierdie naweek word ‘n dansgeleentheid met die Klipwerf-orkes as musiekmakers, in Kimberley aangebied.
‘n Noord-Kaapse man wat al ‘n paar dekades in die Wes-Kaap woon, het ‘n begeerte om na sy tuisdorp, De Aar, terug te keer. Hy benodig hulp hiermee.
Kimberley residents can express their views on the proposed electricity tariff increase of 1 July by submitting comments to Nersa before 9 June.
