Koperkabels ter waarde van R250 000 is op ‘n plaas naby Kuruman gevind. Die polisie ondersoek die saak en vra die publiek om inligting te deel.
Drie mans, wat verdink word van die moord op prokureur Katlego Moribe, het met hul eerste verskyning aangedui hulle soek nog na ‘n regsverteenwoordiger.
|
Twee netbalspanne van die Intermediêre Skool Grootdrink gaan aan nasionale toernooie deelneem. Hulle is uit ‘n arm gemeenskap, maar sport gee hulle hoop.
Konoha Martial Arts Kathu and Kuruman excelled at the national championship, winning 35 medals for the Northern Cape.
Verskeie nie-regeringsorganisasies het tydens ‘n optog geëis dat die Noord-Kaapse regering teen September planne maak om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord aan te spreek.
|
The Plumbing’s Travelling Exhibition in Kathu on 10 July offers free attendance, workshops, and networking opportunities for plumbers and industry professionals.
The Sol Plaatje Municipality appointed four debt collection companies to recover overdue accounts, and urging customers to use official payment channels.
Drie lede van ‘n skoolbeheerliggaam in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem vir die onttrekking van meer as R500 000 uit die skool se rekening.
Die tussenverkiesing op 23 Julie in wyk 1 in Kimberley volg ná Johan Loff se bedanking, wie politieke spanning en swak dienslewering in die gebied beklemtoon.
|
Munisipaliteite se nalatigheid oor rioolbesoedeling en watergehalte benadeel mense se gesondheid en die ekonomie drasties.
|
