‘n Voormalige weermaglid is tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis ná die skietdood van ‘n matriekleerling in 2022.
|
‘n Egpaar van Kimberley, CJ en Carli Janse van Rensburg, neem vandeesweek saam aan die 50ste Fauresmith-uithourit deel, wat ‘n uitdagende rit oor drie dae is.
‘n Weermaglid is in die hooggeregshof in Kimberley skuldig bevind aan die moord op ‘n matriekleerling in 2022. Die voorvonnisverhoor duur voort.
|
The Sol Plaatje Municipality faces criticism for relying on external contractors to refurbish the Homevale Wastewater Treatment Plant.
|
Vroue van Pomfret is met naaldwerkvaardighede ondersteun, te midde van sosiale uitdagings en verliese, terwyl hulle steeds hoopvol aan ‘n beter toekoms werk.
Kakamas Juventus FC competes in NFD playoffs this week, representing the province after winning the Northern Cape’s ABC Motsepe League.
A shopper won a VW Polo Vivo at Pick n Pay Kathu on 28 June by entering a promotion for those spending R300 or more in-store.
Akademia, die Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, is nóg ʼn stap nader aan die waarmaking van sy nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap. Dit volg nadat die Raad op Hoër Onderwys (RHO)…
‘n Man van Calvinia in die Noord-Kaap is verlede week tot lewenslange tronkstraf gevonnis ná hy sy vrou doodgeslaan het.
Only five Northern Cape municipalities improved their audit outcomes, while significant financial mismanagement and service delivery failures persist.
|
