‘n Projek, om ‘n voedseltuin vir die kweek van voedsame kos te begin, het in Loeriesfontein ‘n aanvang geneem.
Drug addiction impacts individuals and communities. South African laws support court-ordered treatment to help those in danger seek recovery.
Thozamile Kula, a Mr South Africa 2025 finalist, is committed to community development, youth empowerment, and addressing social issues.
Boitumelo Dikwidi transformed her life by starting Tshwetso, a sewing business, empowering local women, supplying school uniforms, and creating opportunities.
Die voorgestelde en “onbeplande” naamsverandering van die een hoofstraat in Upington word deur talle groepe teengestaan.
‘n Zimbabwiër wat onwettig in die land is en drie jong mense se dood in twee ongelukke in Kimberley veroorsaak het, is tot 13 jaar tronkstraf gevonnis.
|
‘n Eerste kunsweek in sy soort word vir Oktober in Van Zylsrus in die Kalahari beplaan waar kuns, Kalahari-skoonheid en gasvryheid kombineer word.
Mari du Raan van die Noord-Kaap is as die beste netbaldoelskieter tydens die Streek 5 Jeugspele in Namibië aangewys.
Tydens die beplande vreedsame protesoptog Maandag in Kimberley, is een persoon gewond en sewe in hegtenis geneem. Die optog volg oor ontevredenheid met onder meer swak dienslewering.
On 26 July, the Kimberley Harriers Running Club hosts a women’s only 10km race promoting health, with a 4.5km option available, emphasising mental wellness.
