Skaters from all over South Africa battled it out at the Kimberley Diamond Cup (KDC) Grand Slam on Saturday, aiming to qualify for the KDC Championship in December.
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se beslagleggingseenheid het ‘n bewaringsbevel teen ‘n eens swierige hotel verkry het waar prostitusie glo openlik bedryf is.
|
Gemoedere het verlede week hoog geloop by die openbare vergadering in Kimberley waar lede van die gemeenskap hul misnoeë oor ‘n mynmaatskappy se planne om op die Rooifontein-wildsplaas te myn,…
|
The Steinkopf High School (SHS) in the Northern Cape celebrates its 80th anniversary this year with the main festival from 15 to 19 October.
Die Loeriesfontein-gemeenskapsgimnasium is meer as net ’n fiksheidsentrum – dit het ‘n lewendige middelpunt vir welstand, persoonlike groei en betekenisvolle sosiale verbintenis geword.
The Kathu Solar Park Internship Programme celebrates ten local graduates completing its first cycle, with applications now open for nine positions in the second intake.
Die Hoërskool Diamantveld is die algehele wenner van die rugby-afdeling van vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
|
Vet vannie land, ‘n kort dokumentêre film wat handel oor die smokkelbedryf van endemiese vetplante wat veral in die Noord-Kaap voorkom, het verlede week drie eerbewyse tydens kykNET se Silwerskermfees…
Pick n Pay Rhodesdene in Kimberley het onlangs Vrouedag met ‘n kleurryke tema van pers, pienk en rooi gevier − kleure wat die waardigheid, sagtheid en krag van vrouwees verteenwoordig.
‘n Trekkertoer van Potchefstroom via Kimberley tot in Bredasdorp is daarop gemik om bewustheid van die emosionele en sosiale impak van demensie op gesinne te verhoog.
