A man was sentenced to life imprisonment for killing his mother, while in an unrelated matter, four men were arrested for robbing a clothing store.
Vroue-entrepreneurs uit die Namakwaland het onlangs ‘n geleentheid gekry om hul ondernemings uit te brei.
Kimberley Technical High School excelled at the national Albert Luthuli Oral History Competition, winning multiple awards for students and principal.
Ná die besluit deurgedruk is om Schröderstraat in Upington se naam wel te verander, is ‘n bedrogklagte teen die burgemeester, speaker en dorpsbestuurder by die polisiestasie in dieselfde straat ingedien.
Twee susters en een se eertydse kêrel is skuldig bevind aan die moord op ‘n niggie van die susters ná sy gewurg en in ‘n besproeiingskanaal gegooi is.
|
In ‘n moordverhoor wat reeds ‘n verrassende erkenning in die hooggeregshof in Kimberley opgelewer het toe een van die beskuldigdes getuig het hy het die moord vir versekeringsgeld gepleeg, het…
|
Die stadbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley moet teen 12 September amptelik reageer op ‘n brief van die burgemeester en haar raad oor hoekom hy nie geskors moet word…
|
Kimberley residents are frustrated over recruitment practices favoring applicants from other provinces, overlooking local unemployed individuals, amid rising unemployment rates in the Northern Cape.
Alvino Bezuidenhout, who was born in Kimberley, is pursuing a PhD in Mining Engineering in Canada. He achieved academic excellence and received multiple awards throughout his educational journey.
Lede van die Vroue-Landbouvereniging (VLV) Sirkel Kalahari het behoorlik eerbewyse tydens die 95ste jaarlikse kongres van die VLV van Kaapland (VLVK) gewen.
