An arson attack on an electrical distribution pillar in Homestead caused significant outages and damages estimated between R20 000 and R30 000.
Die twee direkteure van Defensor is in ‘n bedrogsaak in die hooggeregshof in Kimberley gevonnis, en hul maatskappy ‘n boete van R1,5 miljoen opgelê.
Volgens ‘n ballistiese kenner van die polisie was die skieter wat op Jason Afrique en sy vrou geskiet het, naby aan hul voertuig toe die sowat tien skote afgevuur is.
|
‘n Massiewe jakarandaboom wat deur die weerlig getref is, is besig om stadig om te kantel na die straat se kant. Die boom se valslag sal groot skade en moontlike…
Kumba Iron Ore supports Gr.12 learners during NSC exams by providing safe study environments in hostels, aiding their academic success and future aspirations.
The BB Charity Shop at Elcon aims to raise funds, enhance skills for learners with disabilities, and promote community engagement through donations and purchases.
The Kgalagadi Transfrontier Park’s landscape will undergo a breathtaking transformation after a downpour over the weekend.
A former municipal manager was acquitted of all counts after a successful Section 174 application in court.
Die bestaan van ‘n video wat op die misdaadtoneel geneem is waar Jason Afrique doodgeskiet is, is erken.
|
Dorothy-Anne Howitson het haar lewe lank met die vernietigende krag van polio saamgeleef, maar was ‘n onvermoeide kampvegter vir persone met gestremdhede.
