‘n Forensiese kenner het in die hof sy mening gegee van wat kon gebeur het in die voertuigbotsing waarin wyle regter Yvonne Mokgoro ernstig beseer is. Sy is later weens…
Die saak van die vermoorde Hendrik Venter (81), ‘n veeboer van die Kuruman-omgewing, gaan na die rondgaande hooggeregshof in Kathu oorgeplaas word. Dié beslissing is onlangs in die Kuruman-landdroshof uitgespreek.
Nog ‘n aangeklaagde is in die landdroshof in Kimberley by die strafsaak gevoeg waarin ‘n regsgeleerde van die stad, en haar pa wie ‘n oudskoolhoof is, van onder meer aanranding,…
In ‘n hofsaak wat meer as twee jaar geduur het, is drie beskuldigdes aan bedrog skuldig bevind, terwyl ‘n vierde vrygespreek is.
Die lewensmaat van wyle regter Yvonne Mokgoro, wat van strafbare manslag aangekla is ná haar dood, se aansoek om haar laaste testament as ongeldig te verklaar, is afgekeur.
A 35-year-old man from Marydale in the Northern Cape received a double life sentence for raping and murdering a 21-year-old woman.
A group of Australian women strip-searched after boarding a Qatar Airways flight in Doha secured a court victory on Thursday, clearing the way for them to sue the airline.