Die Kathu-perdeklub het onlangs sy jaarlikse Freestyle Festival Dressage Show aangebied, wat ruiters, gesinne en perdry-geesdriftiges van oor die Noord-Kaap heen bymekaar gebring het.
‘n Eerste kunsteweek ooit, waartydens ‘n unieke aasvoëlgeoglief geskep word, vind eersdaags by Van Zylsrus in die Kalahari plaas.
Vroue kan eersdaags in ‘n ontspanne atmosfeer na diep lirieke van Joshua na die Reën luister, terwyl ander se verhale van hoop aangehoor word.
Die vyfde Yonder Hartsfees vind vanjaar van 4 tot 7 September in Kimberley plaas, met aktiwiteite vir oud en jonk.
Bessie Kriek van die VLV Kuruman-tak is as erelid bekroon ná 65 jaar wat sy op die bestuur gedien het.
The Globeleq South Africa Internship programme helps graduates gain hands-on experience at solar facilities, enhancing their careers and technical skills.
Bernice Segopolo aims to empower her community through law after receiving a bursary from Boshof Solar Power for her Bachelor of Commerce degree.
Die vyfde Yonder Hartsfees vind eersdaags, tydens die eerste naweek in September, in Kimberley plaas.
Die Griekwas meet Vrydag kragte teen die WP in ‘n Curriebeker-wedstryd op Griekwas se tuisveld.