Namaqua National Park reopened soup kitchens and donated vegetable gardens to combat malnutrition, supported by SANParks.
Op Vrydag 17 Oktober, Wêreld Traumadag, kan die publiek Mediclinic Gariep besoek om ingelig te word oor nooddienste wat in Kimberley en omgewing beskikbaar is.
Die VGK Upington se 150ste bestaansjaar is die afgelope naweek in ‘n feestelike atmosfeer gevier.
Van Zylsrus in die Kalahari, van die laaste veilige vestings vir veral die kritiek bedreigde witrugaasvoël, pryk nou met ‘n unieke aasvoëlgeoglief.
A historic WBF Africa Light Heavyweight tournament will occur in Upington on 25 October, featuring notable local fighters and a title bout.
Konoha Martial Arts students excelled at the provincial championships, winning 84 medals, including 42 gold. Several qualified for the national championships.
Die Wind Industry Internship Programme bied 13 jong gegradueerdes praktiese ondervinding en ondersteuning in die hernubare energiesektor.