Elzabie, Breggie en Dan Brand is op 26 Julie 2020 in Hartswater in die Noord-Kaap vermoor.

Foto: Argief

Slotbetoë van Hartswatermoordsaak skuif na September

Elzabie, Breggie en Dan Brand is op 26 Julie 2020 in Hartswater in die Noord-Kaap vermoor.

Foto: Argief

Die slotbetoë van die Brand-moordsaak, waarin Dan, Breggie en Elzabie Brand van Hartswater op 26 Julie 2020 vermoor is, is op Donderdag 4 Julie uitgestel nadat die regsverteenwoordiger van een van die beskuldigdes siek was.

Die betoë word nou op 19 en 20 September saam met die uitspraak aangehoor.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article