Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
Normale skoolonderrig hervat Dinsdag in die Namakwa- en ZF Mcgawu-distrik
Skoolonderrig sal Dinsdag 15 September in alle distrikte van die Noord-Kaap hervat word ná sommige skole Maandag gesluit was weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat veral vir die Namakwa-distrik uitgereik is.
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks | Diamantveld wen rugbybeker
Diamantveld is vanjaar as die algehele rugbywenners van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks gekroon.
-
Reeks sluit af met aksie
Diamantveld oorheers rugby teen Witteberg in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Strawwe wedstryde tot op die einde
Diamantveld en Witteberg was op Saterdag 1 Augustus slaags in laaste wedstryde van vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
-
Jong kragopteller (16) kry goud in eerste kompetisie
Met sy eerste deelname aan ‘n kragoptelkompetisie het Ruben Krüger van Kimberley ‘n goue medalje verwerf én vir deelname aan die SA’s gekwalifiseer.
-
Jong Noord-Kaapse skuts mik na Suid-Afrikaanse kampioenskappe
Die Noord-Kaapse skoleskietspan gaan die provinsie by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig.







