Die Rotary-klub van Kimberley het onlangs twee bloeddruktoestelle aan die Ons Huis vir bejaardes geskenk. By die oorhandiging is van links Lynette Vermeulen (verpleegsuster by Ons Huis), Mary-anne Daubermann (president van Rotary Kimberley – distrik 9370), Irma van As (bestuurder), Loraine Thompson en Pem Roger (albei lede van die Rotary-klub).

Foto: Verskaf

Skenk noodsaaklike toestelle vir bejaardes

Die Rotary-klub van Kimberley het onlangs twee bloeddruktoestelle aan die Ons Huis vir bejaardes geskenk. By die oorhandiging is van links Lynette Vermeulen (verpleegsuster by Ons Huis), Mary-anne Daubermann (president van Rotary Kimberley – distrik 9370), Irma van As (bestuurder), Loraine Thompson en Pem Roger (albei lede van die Rotary-klub).

Foto: Verskaf

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article