’n Man in Suid-Korea is deur ’n robot doodgedruk nadat dié hom nie kon onderskei van die bokse soetrissies wat die robot besig was om te verpak nie. Die robotarm het die man, ’n robotika-ingenieur, se gesig en bors vergruis.

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this article:
You need to be Logged In to leave a comment.