Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
FOTO | Blom met volle oorgawe in winterson
Die winter en sy ysige kouefronte verhinder nie dié blomme om met oorgawe te blom nie.
-
POTPOURRI | Moet ons bekommerd wees as ons nie bekommerd is nie?
Moet ons bekommerd wees wanneer ons voortdurend by negatiewe omstandighede aanpas? Of is dit juis positief?
-
KAMEELDORING | Maak herwin, hergebruik ‘n unieke modestyl
Deur tweedehandse klere te koop, ou klere op te knap, en ou goed vir nuwe projekte te gebruik, help ons om vermorsing op die planeet te verminder.
-
TWYFELHOEKIE | ‘Mors van tyd’ is ‘n skadelike, skandelike etiket vir kind
Kinders mors nie tyd nie; hulle vul die lewe met betekenis. Om hulle te verwyt, bring skade. Kinders moet met respek en waardigheid behandel word.
-
MENING | Maande se geskarrel agter koerantblaaie lei na mikpunt
Die afgelope jaar, is gekenmerk deur ‘n geskarrel agter die koerantblaaie. Aanpasbaarheid en veerkragtigheid om teen spertye nuwe stelsels baas te raak, het ‘n gegewe geraak.
-
KAMEELDORING | Wanneer Jongste ‘amen’ laat talm met Kersfeeswenslys
Jongste oorrompel haar gesin met pittige opmerkings, terwyl sy die tafelgebed op haar eie wyse lei.
-
TWYFELHOEKIE | Kritiek se aard verander saam met wysheid en grysheid
Namate ek ouer word, is ek huiwerig om kritiek te lewer. Ek leer om die verskille tussen mense te verstaan en besef kritiek moet tot groei lei, nie vernietiging nie.
-
FOTO | Vervalle geboue simboliseer meedoënlose gang van tyd
Vervalle geboue simboliseer tyd se onvermydelike verandering. Natuurlike lewe gedy in hierdie ruimtes, wat herinner aan die geskiedenis en die lewe se siklusse.
-
POTPOURRI | Almal is soms laat al wou hulle werklik betyds wees
Mense is dikwels laat weens onvoorsiene omstandighede, of ander faktore, alhoewel hulle nooit bedoel het om te laat te wees nie.
-
Hoofartikel: Tyd stap steeds met vaste tred, terwyl die wêreld wankel
Die sonomkeerpunt beklemtoon die voorspelbaarheid van tyd, terwyl onvoorspelbaarheid in die lewe ons planne beïnvloed.








