Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
POTPOURRI | Mense verskil en ‘stem (nie) saam’
As jy vir tien verskillende persone vra om iets te sê oor die rugbywedstryd wat hulle bygewoon het gaan daar waarskynlik tien verskillende weergawes wees.
-
TWYFELHOEKIE | ‘Almal wil gehelp word, maar niemand wil help nie’
Skielik is sy, vanweë konteks, afhanklik van iemand anders. En niemand wil help nie. Sy wat so maklik uit haar pad uit gaan, sy wat so maklik offer, sy wat…
-
MENING | Om kwaad te wees is toe geen superkrag nie
Volgens ‘n jaarlikse verslag voel al hoe meer mense ‘n gedeelte van elke dag kwaad, en het ons verleer om iets konstruktief met dié woede te doen.
-
-
KAMEELDORING | Sjokolade-terapie smelt sorge met elke happie
Sjokolade is salig. Dit is nou maar wors. So seker as wat die son opkom en die maan ondergaan. Die eerste happie van ‘n towerstafie smelt sorge, en sorge verdamp,
-
POTPOURRI | Dankbaarheid oor menswees skop nes in hart
Ons staan en gesels: twee mense wat mekaar van geen kant af ken nie.
-
TWYFELHOEKIE | Gekonkel lei jou op ‘n dwaalspoor, die onheil in
‘n Gekonkel kan dikwels so maklik regverdig word; kan so goed verbloem word en is so beredeneerbaar; tog bring dit maar altyd ‘n valse gevoel van oorwinning en laat dit…
-
Beyond the classroom door: When your child is truly ready for school
School readiness is not a tick-box, but rather about a child who is beginning to belong in his or her own skin.
-
LEWENDE WATER | ‘Wat sal jy anders doen as jy jou lewe weer kan leef?’
Maak ‘n lysie van die belangrikste waarmee jy tans besig is en die meeste tyd in beslag neem. Vra jouself eerlik af: Wat is die gerigtheid van my lewe?
-
MENING | Lees en skryf veel meer as net die verstaan van letters
Die grootste persentasie van die biljoene mense op aarde is geletterd, en lees en skryf sonder om die vryheid en bemagtiging daarvan te besef.








