Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Net 22% van vullisterreine in land bedryf ‘verantwoordelike afvalbestuur’
Slegs 22% van vullisterreine in die land voldoen aan die minimum vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur. Die meeste voldoen nie eens aan die basiese vereistes nie.
-
Premier erken in vraesessie stand van omstrede hospitaal is ‘n ‘verleentheid’
Die premier van die Noord-Kaap het tydens ‘n vraesessie erken dat die stand van die Kimberley Geestesgesondheidshospitaal ‘n ‘verleentheid’ is.
-
Man van Bloemfontein red seun, verloor vingers in fratsongeluk
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
-
Agterstand van nagenoeg halfmiljoen lisensiekaarte ‘kan ingehaal word’ sê organisasie
Die oplossing van die reuse-agterstand in die druk van bestuurderslisensiekaarte kán plaaslik opgelos word, glo AfriForum.
-
Griekwas: Curriebeker-kampioene kry helde-ontvangs in Kimberley
Die Griekwas-rugbyspan is verlede Sondag met groot blydskap terug in Kimberley verwelkom ná hul oorwinning in die Curriebeker-eindstryd.
-
Staatsaanklaer aanspreeklik vir skadevergoeding ná onregmatige inhegtenisname
‘n Man wat onregmatig in hegtenis geneem is sal skadevergoeding ontvang nadat die hof bevind het geen redelike gronde het vir sy inhegtenisname bestaan nie.
-
Polisie moet boer R2 miljoen betaal vir verwoesting weens geweldadige oproer
Regter M.B.S. Masipa het bevind dat die polisie nie redelike stappe geneem het om die skade te verhoed nie, en hul versuim het Raath se grondwetlike regte geskend.










