Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Uitbreking van miltsiekte: Boere dringend gemaan om inentings te doen
‘n Uitbreking van miltsiekte, ‘n hoogs aansteeklike bakteriese siekte in die Douglas en Ghaapse berg-omgewing in die Noord-Kaap, is bevestig.
-
Bloemfonteinse pa van twee ernstig beseer op plaas in Amerika
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.
-
Bloemfontein se 3D’s laat ander spanne in die stof byt op Van Wyksvlei
Twee Bloemfonteiners saam met hul winkelpop, Wendy, en lewensredder, Engel die yskas, wys hoe beginners dit doen op vanjaar se Bull Run op Van Wyksvlei.
-
Wêreld Traumadag: Nagebootste motorongeluk, redding lig publiek in
Op Vrydag 17 Oktober, Wêreld Traumadag, kan die publiek Mediclinic Gariep besoek om ingelig te word oor nooddienste wat in Kimberley en omgewing beskikbaar is.
-
Gemeente in Upington herdenk 150ste bestaansjaar in feestelike atmosfeer
Die VGK Upington se 150ste bestaansjaar is die afgelope naweek in ‘n feestelike atmosfeer gevier.










